Gebalanseerd

Oct 13, 2024    Sanré Benade

Ons gesels verder oor verhoudings. Wat is belangrik wanneer ek my maat kies? Die beginsels van die preek is natuurlik ook van toepassing om vriendskap. Luister saam en ontdek God se hart vir die verhoudings waarin jy staan.