Kandelaar se selgroep bediening is die ideale plek vir jou om saam 'n groep vriende te groei in geloof. Ons het almal 'n behoefte aan 'n geloofsgemeenskap waar ons saam dieper kan delf in God se Woord. Ons selgroepe is beide aanlyn asook in persoon in Potchefstroom. 

Vul asb die vorm in om by 'n selgroep aan te sluit of om 'n selleier te word. As jy enige vrae het kontak asb vir Denike.