Beste voornemende eerstejaar,
Hiermee nooi ons jou graag uit na ons Eerstejaarskamp van 2024. 

Skop jou nuwe lewensfase af met 'n onvergeetlike ervaring.

Kom saam ons op 'n reis om te ontdek wie God sê jy is, maak nuwe vriende en hê hope pret. 

Sien jou daar! - Inskrywings sluit 22 Januarie 2024.

Die Eerstejaarskamp vind 30 Januarie - 2 Februarie 2024 plaas by Doornkloof.

 

Registrasie Inligting: Registrasie vind op 30/01/2024 plaas om 07:30-09:30 @  NG Die Bult Hoek van President en Esselenstraat Potchefstroom.

Om 09:00 is daar 'n kort verwelkoming en die busse vertrek stiptelik om 09:30.

 

Kostes beloop R1300pp

Skryf in en betaal asb voor 22 Januarie 2024.

Geen kansellasies of terug betalings na 25 Desember 2023 nie.

Join die groep as jy gaan kamp. Slegs vir eerstejaars!

Laai hierdie info pdf af:

Inskrywings is nou oop!